
Sign up to save your podcasts
Or


Gelukkige Moedersdag aan al die mammas daar buite! In vandag se episode gesels ons met Juf. Amanda de Villiers gaande vakkeuses vir die Graad 9 leerders van 2019. Ons kyk oudergewoonte ook na jou kalender vir die volgende week, en vang ook op met die gebeure van die afgelope week.
By Hoërskool BellvilleGelukkige Moedersdag aan al die mammas daar buite! In vandag se episode gesels ons met Juf. Amanda de Villiers gaande vakkeuses vir die Graad 9 leerders van 2019. Ons kyk oudergewoonte ook na jou kalender vir die volgende week, en vang ook op met die gebeure van die afgelope week.