Kontrei Klets

Van die Kruger tot Chrissiesmeer


Listen Later

Ons onlangse besoek het Bela-Bela, Dullstroom, die Kruger Nasionale Park, Chrissiesmeer,  en 'n paar dae in Johannesburg behels. Hierdie 34min episode gee wenke as jy die noorde wil gaan verken. Glo my, jy sal jou lippe aflek vir die raar kleindorp gin-ervaring; jou oë sal rek vir die indrukwekkende whiskey-versameling; en, laat 'n San Pellegrino jong-sjef kandidaat jou wegvoer met sy geur kombinasies en kos-kuns. 

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Kontrei KletsBy Clifford Roberts