Dirk Smit vertel van die Kasanka-vlermuismigrasie in Zambië. Dis die wêreld se grootste soogdiermigrasie, waar tot 10 miljoen strooikleurige vrugtevlermuise elke jaar van laat Oktober tot middel Desember in 'n klein moeraswoud saamtrek.