Landbouweekliks

Vars produkte in die Swartland


Listen Later

Die agtste episode van reeks 7 van Landbouweekliks, Landbou­weekblad se program oor suksesvolle boere en hul merkwaardige stories, word op Dinsdag 24 September uitgesaai.
Ons kuier by Gert Claassen van die Claassen- boerdery in die Swartland. Gert en sy pa, Koot, het in 2012 die mielielande van Delmas in Mpumalanga vaarwel geroep en hul bedrywighede na die Wes-Kaap verskuif. In ’n kort tyd het Gert indrukwekkende resultate behaal met gewasse wat aanvanklik sy nuwe bure se wenkbroue laat lig het. In dié bekende koring- en skaapwêreld produseer die Claassen-boerdery koring, gars en kanola, maar ook aartappelmoere, wortels, blomkool en broccoli. Hulle het ook wingerd.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

LandbouweekliksBy Media24 Leefstyl

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

1 ratings