Grenslose geselsies met Marisa

Vergete stories, vergete volk


Listen Later

Vandag se storie is môre se geskiedenis. Ons praat van die Groot Trek as iets wat in die 1800’s gebeur het, maar besef ons werklik dat daar tans ʼn nuwe Groot Trek in die Afrikaner se storie plaasvind? Dalk nie met ossewaens oor die Vrystaatse vlaktes nie, maar met vliegtuie oor die oseane na ander wêreldlande. In vandag se episode gesels ons met dr. Danie Langner oor vandag se verlore erfenis wat nie opgeteken word nie. Ons mag nie toelaat dat ons geskiedenis verlore gaan nie, want ‘n volk se toekoms lê nie net in waar hy woon nie, maar in waarvoor hy onthou word. Deel jou storie met ons by [email protected] of [email protected] MyHartland - jou virtuele kultuurtuiste
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Grenslose geselsies met MarisaBy SB Trust