Martin Luther King Jr. het gesê: "Vergifnis is nie 'n geleentheidsdaad nie; dit is 'n permanente houding." Vandag gesels Pulane en Madeleen oor verggifnis en hoe dit 'n keuse is en in die einde, 'n besluit om lief te hê.