Radio Pulpit

Verhoed uitbranding deur selfontwikkeling


Listen Later

Ons gesels met Melissa Roos oor hierdie belangrike onderwerp en vier saam met haar die vrystelling van haar droom " Lumina"
By Lumina help sy mense d.m.v. persoonlike afrigting - sodat elkeen kan ontdek wie God hom/haar gemaak het. Daar is ook emosionele intelligensie-ontwikkeling asook die bekende "Strengh finder" toetse en assesering.
Kontak haar gerus by 082 496 9963
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Radio PulpitBy Radio Pulpit