Pro Deo Church

Verhoudings is meer as ’n gevoel | #RelationshipGoals #3 | Louis Scheepers


Listen Later

Het jy al ooit gevoel of jy nie lus is om iemand anders, met wie jy reeds ’n verhouding het, lief te hê nie?  Baie keer dink ons dat liefde afhang van hoe ons voel… maar wat as liefde meer is as ’n gevoel? In die laaste deel van ons verhoudings reeks soek ons na ’n nuwe definisie van liefde, en kyk ons na hoe dit prakties in ons lewe toegepas kan word.

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Pro Deo ChurchBy Pro Deo Church