
Sign up to save your podcasts
Or


Verhoudings is nie maklik nie, somtyds (meeste van die tyd) is dit eintlik heel morsig! Wat anders kan jy verwag wanneer jy twee “flawed” mense bymekaar sit?! In hierdie boodskap leer ons oor die eerste fondasie van gesonde verhoudings. Dit mag dalk net die ding wees wat jou sal help om deur die morsigheid te veg en jou verhouding die geleentheid te gee om te floreer!
By Pro Deo ChurchVerhoudings is nie maklik nie, somtyds (meeste van die tyd) is dit eintlik heel morsig! Wat anders kan jy verwag wanneer jy twee “flawed” mense bymekaar sit?! In hierdie boodskap leer ons oor die eerste fondasie van gesonde verhoudings. Dit mag dalk net die ding wees wat jou sal help om deur die morsigheid te veg en jou verhouding die geleentheid te gee om te floreer!