OFM

Verseker jou volhoubaarheid


Listen Later

Tussen toenemende klimaatsonsekerheid, rampspoedige storms en ’n stygende misdaadlas in landelike gebiede, is dit nie langer ’n vraag óf boere moet verseker nie, maar hóé om dit reg te doen.
Emil Pretorius van Santam het met OFM Agri tydens vanjaar se Graan SA NAMPO Oesdag by hul standplaas op NAMPO Park gesels.
“Versekering is nie ’n luukse nie, dis ’n noodsaaklikheid – die fondasie waarop volhoubare boerdery rus. Ek sê altyd: versekering begin met die letter V, net soos volhoubaarheid. En dít is nie toeval nie.”
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

OFMBy OFM