Vier Die Lewe
Download on the App Store

Vier Die Lewe episodes

  • Erich Schoeman - Kommunikasie in die Huwelik
    Wat `n groot en belangrike onderwerp. Waarom is goeie kommunikasie so belangrik, en wat bedoel ons eintlik met kommunikasie? Hoekom misverstaan twee mense wat mekaar liefhet, mekaar soms so maklik. Dit en soveel meer - kom luister en leer saam. Vier Die Lewe
    32 min
  • Maryke Fourie
    Maryke deel haar hart oor twee gebroke huwelike, die lang pad van herstel en hoe om te leef in vergifnis. God se genade is in alles genoeg. Vier Die Lewe
    39 min
  • Reinhardt Smit
    Reinhardt kom gesels oor sy passie vir musiek, mooi grootword jare met musiek instrumente in die huis. Dan vertel hy hoe die HERE sy nefie se dood gebruik het, om sy roeping te kom bevestig. Hierdie is `n openlike getuienis oor dinge op die altaar sit, en die lewe in Jesus te ontdek. Vier Die Lewe
    37 min
  • Zaretha van Wyk
    Joyful, stralende Zaretha kom gesels oor Nuwe Lof, en ook haar lied - Ek sing. Dan gesels ons ook oor die wyshede wat sy by haar kinders leer. Kom luister saam en wees geinspireer. Vier Die Lewe
    29 min
  • Erich Schoeman - (Heruitsending) Grense
    In hierdie episode praat Erich met ons oor`n baie belangrike onderwerp en dit is - Grense. Wat is gesonde grense, wat is die mites oor grense, en wat is verskil tussen vergifnis en vertroue. Vier Die Lewe
    38 min
  • Erich Schoeman - Tema: Swaarkry
    Ons almal het al op een of ander manier swaargekry, of gaan dalk nou deur swaarkry. Erich gesels met ons oor geloof, oor die effek van swaarkry wat positief of negatief in jou lewe kan wees, en die feit dat ons `n lewende HOOP in Jesus Christus het. Vier Die Lewe
    34 min
  • Santjie du Preez (Heruitsending)
    `n Rou en eerlike getuienis oor verkeerde alternatiewe verhoudings, die "ander vrou" in die affair, BUT GOD!! Die Here het vir Santjie kom uithaal uit haar diepste donkerte, en herstel in haar identiteit soos net HY kan. Vier Die Lewe
    29 min
  • Katryn Loots (Heruitsending)
    Katryn gesels rou en eerlik oor haar 6 swangerskappe, miskraam, nageboorte depressie, maar Jesus se getrouheid en ingrype in haar lewe. Kom wees geinspireerd. Vier Die Lewe
    41 min

About Vier Die Lewe

From the publisher's feed

Vier Die Lewe is ‘n leefstylprogram op Radiokansel 657AM oor die Goeie Nuus van God se verlossing. Dit is ‘n inspuiting van hoop en vreugde vir die wat moeg en vol wanhoop is.