Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about VlottiesVGK:How many episodes does VlottiesVGK have?The podcast currently has 41 episodes available.
December 26, 2020God floreer ook in nuwe tye ...In ‘n nuwe situasie is daar verskillende boodskappe. Soos in die Bybelse tyd kan God ook nou hier, selfs deur sy gemeente floreer .......more15minPlay
October 07, 2020God doen ‘n nuwe dingSelfs, en veral in ons woestyn ervaringe kom God en doen ‘n nuwe ding. Luister op ‘n nuwe manier na Exodus 20....more12minPlay
September 30, 2020God sorg, selfs in die woestyn.Soms is ons verby ons menslike laaste .... Is God ook daar?...more8minPlay
September 17, 2020Om weer te kan droomOns nader die einde van die grendelstaat. Vanuit Jes 53:4-5 is God by ons op ‘n spesifieke wyse ... om oor ‘n nuwe toekoms te droom....more8minPlay
September 02, 2020Die wil van God?Hoe moeilik is dit om wil van God te verstaan. Veral as daar lyding ter sprake is....more8minPlay
August 27, 2020Ons hulp vandagHoe leer ons om weer te glimlag? Ons dink na oor Ps 124 veral binne die konteks van ons onsekerheid, in die konteks van lyding....more5minPlay
August 19, 2020God kan meer doen ...Hoe kan vroue negatiwiteit oorkom? Dr Benita Nel deel uit Ef 3:20-21 die geheim ... Sy deel uit haar eie ervaring....more9minPlay
August 12, 2020Littekens van genadeDis Vrouemaand en ons dink na oor ‘n geskiedenis van seer, lidtekens ... Jakob, die bedrieër het ook littekens gedra ... binne in en op sy lyf ... hy het gegroei daardeur ......more8minPlay
July 26, 2020God staan vir jou inSoms het mens net nie krag nie, nie woorde nie. Jy weet selfs nie wat om te bid nie. God sal in so ‘n situasie intree volgens Rom 8:25-28. Lirieke van “In Harm’s Way”. (Bebe Winans)...more12minPlay
July 26, 2020Lyding kan lei tot groeiLyding is nie die einde nie. Hoe kan mens sin maak selfs na en deur ‘n traumatiese ervaring? Lees Rom 8:18-24...more8minPlay
FAQs about VlottiesVGK:How many episodes does VlottiesVGK have?The podcast currently has 41 episodes available.