Beter Besluite, Minder Hartseer

Voel Goed Boeke


Listen Later

Liewe God, dankie dat U U lig in my lewe laat skyn het. Vul asseblief my hart met U liefde sodat ek dit mildelik kan deel met diegene rondom my. In Jesus se Naam, Amen.

Baie dankie dat jy na vandag se program op “beter besluite minder hartseer” geluister het, as jy voel daar is iemand wat daarna moet luister stuur die skakel en deel dit asb. 

Die inhoud wat in hierdie podcast gebruik word, is gebaseer op verskeie bronne van Christelike bedieninge

My naam is Heiko, God seën jou en onthou “aanhouer wen”.

www.beterbesluite.com

As jy na n Bybel soek: 

⁠⁠https://www.bybelgenootskap.co.za/index.php/af/⁠⁠

⁠⁠https://biblesa.co.za/af?utm_source=bssa-afr&utm_medium=lees-nou-knoppie⁠


...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Beter Besluite, Minder HartseerBy Heiko