ʼn Suksesvolle lewe is ʼn kombinasie van hoogtepunte, laagtepunte, uitdagings en “walk in the park” oomblikke soos die Engelse mense sal sê. Hoe jy op hierdie oomblikke reageer, aanpassings maak en groei, bepaal jou toekoms,suksesse en aanvaarding van die samelewing. Dit bepaal ook hoe goed jy kan aanpas ten opsigte van uitdagings.