Of jy goeie tye, beproewings gehad het, of 'n ietwat van albei in 2023, God is getrou. En as jy tyd spandeer om terug te kyk na die afgelope jaar van jou lewe, sal jy sien dat Hy daar by jou was; hy het in jou lewe gewerk, selfs toe jy dit nie besef het nie.
Dankie dat jy by ons aangesluit het op vandag se episode van “beter besluite minder hartseer”. In vandag se episode sal ons daarna streef om inhoud te verskaf wat jou sal help om beter besluite te neem en seker te maak jy eindig waar jy wil wees in jou lewe, of dat jy nie daar aankom waar jy nie wil wees nie.
My naam is Heiko, God seën jou en onthou “aanhouer wen”.
www.beterbesluite.com
As jy na n Bybel soek:
https://www.bybelgenootskap.co.za/index.php/af/
https://biblesa.co.za/af?utm_source=bssa-afr&utm_medium=lees-nou-knoppie