#VreugdeJoy Soms val ons vas in wat die wêreld oor ons sê. Caro van Wyk deel hoe sy haar identiteit in God gevind het en luister na wat Hy vir haar lewe beplan. Soms moet mens gee om te ontvang. Caro Care · Vreugde & Joy
#VreugdeJoy Dis belangrik om tyd te maak vir jou gesondheid - geestelik en fisies. Chantall van der Merwe deel 'n manier om dit te doen. Spring into you · Mind2motion · Vreugde & Joy
#VreugdeJoy Neem beheer van jou finansies. Taryn Hunter Sharman van Faith and Fear en Carla Venter van Money with Carla gee saam hulp en raad. Hoe finansies inpas by geloof en verhoudings. Money with Carla · Faith and Fear · Vreugde & Joy
#VreugdeJoy Donna Bothma van Healing Grace essentiële olies deel hoe Good haar waardigheid herstel het en haar bedrieërsindroom laat vaar het. Sy deel ook oor Belly2Brain se Madiba dag uitdaging en Women of Stature - hoe om in 'n gemeenskap jou geloof uit te leef. Heaking Grace · Women of Stature · Vreugde & Joy
#VreugdeJoy Debbie, Rika, Marelize en Denise van Wat is jou storie - Your story matters gesels oor hoe stories deel jou kan bemoedig en deel maak van die groter gemeenskap in Christus. Wat is jou storie facebook · Vreugde & Joy
#VreugdeJoy Dis tyd om Maatskaplike werkers te vier. Helpende Hand bied baie geleenthede waar ons almal kan saamtrek om ons gemeenskap te help. Diensbaarheid begin om te wil help. Helpende Hand · Vreugde & Joy
#VreugdeJoy In vandag se tye is dit moeilik om iemand te ontmoet, nog moeiliker wanneer jy iemand met 'n verhouding met die Here soek. Clarice Visser en Carlien Oberholzer van Spontaan wil graag help om die konneksies te maak. Spontaan · Vreugde & Joy
1 hr 14 min
About Vreugde & Joy
From the publisher's feed
Take a journey to find joy in everyday situations. In the programme Vreugde & Joy, Bertha Le Roux-Wahl enthusiastically facilitates her guests’ testimonies.