Sign up to save your podcasts
Or

Daar is gemene mense in die wêreld. Ek is lief vir Jesus en ek wil sy mense en my naaste goed liefhê, maar dit verander nie die feite nie: sommige mense is regtig net nie gaaf nie.
Soms is hierdie mense vreemdelinge wie se gemeenheid jou net deur rekenaarskerms en Facebook-boodskappe bereik, maar soms is hulle ook familielede, goeie vriende, kollegas of mense wat jy by die kruidenierswinkel raakloop. Ons kan nie altyd gemene mense vermy, soveel as wat ons dalk wil nie.
Baie dankie dat jy na vandag se program op “beter besluite minder hartseer” geluister het, as jy voel daar is iemand wat daarna moet luister stuur die skakel en deel dit asb.
Die inhoud wat in hierdie podcast gebruik word, is gebaseer op verskeie bronne van Christelike bedieninge
Beste Groete,
Heiko
www.beterbesluite.com
Ons e-pos: [email protected]
As jy na n Bbel soek:
https://www.bybelgenootskap.co.za/index.php/af/
https://biblesa.co.za/af?utm_source=bssa-afr&utm_medium=lees-nou-knoppie
By HeikoDaar is gemene mense in die wêreld. Ek is lief vir Jesus en ek wil sy mense en my naaste goed liefhê, maar dit verander nie die feite nie: sommige mense is regtig net nie gaaf nie.