Beter Besluite, Minder Hartseer

Vrugte || Geduld


Listen Later

Soms kan die vertragings voordelig wees op maniere wat ons nie verwag het nie. Onthou jy ’n tyd toe jy gewag het vir iets wat nie gebeur het nie – iemand wat vir ’n afspraak gebel het, of met ’n werksaanbod, … en iets beter het verskyn? Sjoe! Dankie tog!

 

Wat daarvan om terug te tree om die situasie vanuit 'n breër perspektief te sien. Wanneer 'n situasie opduik wat jou geduld op die proef stel, vra jouself af: "Sal dit oor 'n jaar saak maak? N maand? N dag?" 

Want my gedagtes is nie julle gedagtes nie, en julle weë is nie my weë nie, spreek die HERE. Want soos die hemel hoër is as die aarde, so is my weë hoër as julle weë en my gedagtes as julle gedagtes.

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Beter Besluite, Minder HartseerBy Heiko