Rosestad Godsdiens

Vrydag Oggenddiens - Past Pieter Calitz


Listen Later

LUKAS 23

27'n Groot menigte van die volk het agter Jesus aan geloop, onder wie ook vroue wat oor Hom getreur en gehuil het. 28Maar Jesus het na hulle toe omgedraai en gesê: “Vroue van Jerusalem, moenie oor My huil nie, huil oor julleself en julle kinders, 29want daar kom dae waarin hulle sal sê: ‘Hoe gelukkig is die onvrugbare vroue en dié wat nooit 'n kind in die wêreld gebring het of gevoed het nie.’
30“Dan sal hulle vir die berge sê:
“ ‘Val op ons!’
“en vir die heuwels:
“ ‘Bedek ons!’
31“As hulle dit met die groen hout doen, wat sal dan met die droë hout gebeur?”
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Rosestad GodsdiensBy Radio Rosestad