Rosestad Godsdiens

Vrydag Oggenddiens - Past Pieter Calitz


Listen Later

MALEAGI 2
14en julle vra: “Waarom dan nie?”
Dit is omdat die Here weet wat gebeur het
tussen jou en die vrou met wie jy van jou jeug af getroud is:
jy was ontrou aan haar,
ontrou aan jou eie vrou,
die vrou aan wie jy plegtig trou belowe het.

SPREUKE 2
17wat haar eie man verlaat
en die verbond van haar God vergeet het.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Rosestad GodsdiensBy Radio Rosestad