Rosestad Godsdiens

Vrydag Oggenddiens - Past Riaan de Bruyn


Listen Later

PSALMS 46
11Bedaar en erken dat Ek God is,
hoog bo die nasies, hoog bo die aarde.

MARKUS 6
31Daar was baie mense wat gedurig gekom en gegaan het, sodat Jesus en sy dissipels selfs nie kans gehad het om iets te eet nie. Hy sê toe vir hulle: “Kom julle alleen saam na 'n stil plek toe en rus 'n bietjie.”
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Rosestad GodsdiensBy Radio Rosestad