OFM

Vrystaat Kunstefees ontsluit drama liefde vir nuwe geslag


Listen Later

Die Vrynge by die Vrystaat Kunstefees is bekend as platform vir ontluikende teaterlui en eksperimentele werk. Een van die produksies by vanjaar se fees in Bloemfontein wat groot aftrek kry is “Harte Bliksems”, ’n lawwe rom-com wat die avonture van Annamart en Andries volg op die Afrikaanse dating-app “Biltong-en-Bokkies”. Anke Meyer-Mould en Norman Doubell vertolk die rolle met regie deur De Beer Cloete. Elzette Boucher-Kruger het met hulle gesels.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

OFMBy OFM