Vrystater genooi na strafste perde uithourit ter wereld
Isabel van Tonder gesels met Rangna Roux van Vrede wat genooi is om aan die Mongol Derby in die steppe van Mongolie deel te neem. Dit is die strafste perde uithourit ter wereld en strek oor 1000 km.