Solidariteit WerksWêreld

VSA-verslag oor menseregte: Solidariteit vergader eersdaags in Washington


Listen Later

Solidariteit vertrek in September na die VSA waar gesprekke met die Amerikaanse Departement van Buitelandse Sake, invloedryke Amerikaanse politici, diplomate en ander belanghebbendes gevoer gaan word.
Die besoek volg ná die bekendmaking van ʼn verslag deur die Amerikaanse Departement van Buitelandse Sake waarin ernstige kommer uitgespreek word oor die agteruitgang van menseregte in Suid-Afrika die afgelope jaar.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Solidariteit WerksWêreldBy Solidariteit