Vyf Ligte

Vyf Ligte Episode 30 Terugkyk Na US GP 2024


Listen Later

Wat 'n ongelooflike Amerikaanse Grand Prix 2024! Dit was 'n wedren wat ons lank sal onthou. Charles Leclerc het 'n meesterlike vertoning gelewer en het die wedren gewen, gevolg deur sy spanmaat Carlos Sainz in tweede plek.

. Max Verstappen het in derde plek aangekom en sy kampioenskapsvoorstand oor Lando Norris verder versterk.

Die stryd om die voorste posisies was intens, en ons het die wêreld se topbestuurders gesien wat alles in die stryd gewerp het.

Die skare het nie teleurgesteld huis toe gegaan nie, met elke rondte vol spanning en verrassings
Onthou om hierdie opwindende oomblikke te herleef deur ons video te kyk en deel te neem aan die bespreking in die kommentaarafdeling.
Mooet nie vergeet nie om te "like" en in te skakel vir meer opwindende F1-nuus nie! 

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Vyf LigteBy Vyf Ligte