NG Kerk Hayfields

Wanneer julle bid, sê dan...


Listen Later

Vandag gesels ons saam oor wat Jesus vir sy dissipels geleer het oor gebed nadat hulle Hom daaroor uitgevra het. Wat dink jy oor gebed? Gaan gebed vir jou daaroor dat die Here jou opdragte moet uitvoer? Hoe sal jou lewe lyk as jou lewe was soos Jesus se gebede?  

Tema: Wanneer julle bid, sê dan... 

Predikant: Ds. Francois Maritz 

Teksgedeelte: Lukas 11:1-13  

Bankbesonderhede: NGK Hayfields 

ABSA Bank 

Rekening nommer: 1140590262 

Tak kode: 632005

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NG Kerk HayfieldsBy NG Kerk Hayfields