Verantwoordelike vuurwapenbesit

Wanneer mag jy onbevoeg verklaar word om 'n vuurwapen te besit?


Listen Later

In die jongste aflewering van Maroela Media se gesprekreeks wat fokus op verantwoordelike vuurwapenbesit, praat ons oor bevoegdheid.

Ian Cameron, voorsitter van die portefeuljekomitee vir die polisie en direkteur van Firearms Guardian, en dr. Llewelyn Curlewis, ʼn strafregkenner verbonde aan die Universiteit van Pretoria, is terug saam met my, Esté Meyer Jansen, in die ateljee, en ons bespreek vuurwapeneienaars se regte in so ʼn geval.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Verantwoordelike vuurwapenbesitBy Maroela Media