The OFM Business Hour

Wat behels proses van omgewingsmagtiging vir grootskaalse projekte? (die eerste deel)


Listen Later

Ons hoor gereeld hoe gewild sonplase is en hoe boere probeer om oplossings te kry vir die voortslepende energiekrisis in Suid-Afrika. Baie min word egter gesê oor die omgewingsmagtigingsproses wat verseker dat sonkragontwikkelings ooreenstem met ekologiese volhoubaarheid en bestaande regulering. Marélie Botha en Lisa de Lange, albei direkteure by Blue Crane Environmental, het die proses aan OFM Sakeuur verduidelik.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

The OFM Business HourBy OFM