Sign up to save your podcasts
Or

In hierdie episode gaan ons aan met die fondasies van ons geloof. Ons gesels hierdie week oor die "onderrig van dope". Ja daar is meer as een. Ons gaan hierdie week bietjie in die Nuwe Testament kyk wat behels die lering van ons geloofdoop tesame met doping met die Heilige Gees.
Timestamps:
0:00 - Geloofsdoop
24:40 - Doping met Heilige Gees
Ons nooi jou uit om ons notas af te laai en self deur die materiaal te werk, aangesien ons baie vlugtig daardeur gesels.
As jy hierdie geniet het, deel dit met jou mense! Onthou om te subscribe. Stuur vir ons 'n voicenote via https://anchor.fm/community-kuiers-podcast/message as jy enige vrae het, en so kan jy deelvorm van ons podcast!
Besoek ons website vir al ons podcasts, blogs en meer! https://hermanblackie.wixsite.com/community-kuiers
Download die podcast notes oor hierdie reeks hier: https://tinyurl.com/community-kuiers-reeks
By Herman BlackieIn hierdie episode gaan ons aan met die fondasies van ons geloof. Ons gesels hierdie week oor die "onderrig van dope". Ja daar is meer as een. Ons gaan hierdie week bietjie in die Nuwe Testament kyk wat behels die lering van ons geloofdoop tesame met doping met die Heilige Gees.