Groei

Wat is GROEI?


Listen Later

Ons is opgewonde om hierdie nuwe deel van Die Rewolusie af te skop naamlik GROEI.

Ons gaan saam gaste kuier om te kyk hoe, waar en hoekom ons in alle aspekte van ons lewe moet GROEI en hoe ons dit kan reg kry.

As jy graag wil hê ons moet 'n onderwerp bespreek kan jy gerus ons 'n Whatsapp stuur na 0645054455 of 'n epos na [email protected]

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

GroeiBy Die Rewolusie