Sign up to save your podcasts
Or

In hierdie week se episode van Community Kuiers begin ons 'n reeks oor "covenant" of in afrikaans "'n verbond". God het dwarsdeur die Skrif verbonde gemaak met Sy mense. En dit het begin in die tuin van Eden met Adam, regdeur tot by David. Ons lees ook in die Skrif dat God, deur Jesus, 'n nuwe verbond kom instel het.
Ons begin hierdie week die gesprek deur na drie spesifieke verbonde te kyk, naamlik: Die verbond met Noag, die verbond met Abraham en die verbond met Moses by berg Sinai.
Volgende week gaan ons stilstaan by die verbond in Eden, die Liviete, David en dan die "Nuwe verbond".
Geniet hierdie week se kuier.
Kyk hierdie week se bespreking-video op ons Youtube Channel: Community Kuiers!
Besoek ons website vir ons podcast, blogs en meer: https://hermanblackie.wixsite.com/community-kuiers
Intro en outro song: Wasted Years by INOSSI Creative Commons — Attribution 3.0 Unported — CC BY 3.0 Free Download
By Herman BlackieIn hierdie week se episode van Community Kuiers begin ons 'n reeks oor "covenant" of in afrikaans "'n verbond". God het dwarsdeur die Skrif verbonde gemaak met Sy mense. En dit het begin in die tuin van Eden met Adam, regdeur tot by David. Ons lees ook in die Skrif dat God, deur Jesus, 'n nuwe verbond kom instel het.