Community Kuiers!

Wat is hierdie "covenant" thing? (deel 2)


Listen Later

In hierdie week se episode van Community Kuiers, gesels ons verder oor "covenants" of verbonde. Hierdie week gesels ons oor die verbond in die tuin van Eden en met Adam, die Priesterlike verbond en laastens die verbond wat God met David gesluit het. Verder gesels ons oor hoe al hierdie verbonde bymekaar kom in die "nuwe verbond" wat Jesus kom instel het.

Volgende week gesels ons oor bybelvertalings en die proses agter dit. Ons gaan die vraag, "Waarom soveel vertalings?" probeer antwoord, en hoe om 'n Bybel vertaling te kies.

Geniet hierdie week se kuier. Deel dit met jou mense en kuier lekker saam!

Kyk hierdie week se bespreking-video op ons Youtube Channel: Community Kuiers! Besoek ons website vir ons podcast, blogs en meer: https://hermanblackie.wixsite.com/community-kuiers

Intro en outro song: Wasted Years by INOSSI Creative Commons — Attribution 3.0 Unported — CC BY 3.0 Free Download

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Community Kuiers!By Herman Blackie