OFM

Wat is liefde vir jou?


Listen Later

Madeleen Steenkamp, ’n kliniese sielkundige van Bloemfontein, raak vandag aan die hartsnare met haar gesprek oor: Wat is liefde?
Hoe jy liefde ervaar, kan heeltemal verskil van jou maat se behoeftes. En as daardie "gee-en-neem"-verhouding nie gebalanseerd is nie, gaan een van die maats afgeskeep voel en nie geliefd voel nie.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

OFMBy OFM