WynVirDiePyn: die Podcast

Wat is 'n ally?


Listen Later

Die akteur Tim Theron se vrou, Juanli, het openlik op sosiale media erken dat sy biseksueel is. Sy meen egter die fokus is op die verkeerde plek! Hoe werk dit binne die konteks van 'n huwelik en hoe voel Tim oor al die haat en "simpatie" wat mense aan hom openbaar het.

Hierdie is eintlik maar net 'n gesprek oor versoening, en hoe ons WEL om dieselfde tafel kan sit ... Is dit moontlik?

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

WynVirDiePyn: die PodcastBy wynand

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings