In hierdie Brultyd-episode van die R100 Entrepreneur-reeks gesels Coach Freek en die paneel oor God se hart vir werk, vrug en vermeerdering.
Ons kyk na:
Johannes 15 – God verwag vrug
Matteus 25 – Die gelykenis van die talente
Genesis – Adam se roeping om die aarde te bewerk
Spreuke – God se wysheid vir beplanning, integriteit en groei
Hierdie gesprek wys dat besigheid nie wêrelds is nie, maar deel van God se oorspronklike plan – mits dit met die regte motief en gehoorsaamheid gedoen word.
👉 God vra nie hoeveel jy begin het nie, maar wat jy gedoen het met wat Hy jou gegee het.
📌 Brultyd Potgooi
📅 Maandae oggende | ⏰ 06:00
🎙 Deel van die R100 Entrepreneur-reeks
🔔 Teken in, deel hierdie episode en raak saam met ons besigheid BAAS – God se manier. YouTube Kanaal · Webblad · Ondersteun Baasraak