Radio Scriptura

Wat sê die vers? 1 Korinthiërs 10:13


Listen Later

Ons kry 'n troos en 'n waarskuwing in 1 Korinthiërs 10:13: gelowiges word daagliks versoek en beproef, maar God is getrou. Onthou wie jou Vader is. Onthou jou wedergeboorte en weet verseker dat jy in die genadige heiligmaking van God lewe. Laat jou deur die Heilige Gees lei, en neem die stryd op. Beoefen die geregtigheid, hardloop weg van die versoeking af en vind jou vreugde in die Here.

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Radio ScripturaBy scriptura.co.za

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings