Radio Scriptura

Wat sê die Vers? Jeremia 29:11


Listen Later

Wat sê die Vers? Jeremia 29:11

Wat het Jeremia 29:11 werklik vir Israel beteken in daardie tyd en in hulle konteks en situasie? Die teks kan nie op sy eie gelees word nie, en word vandag dikwels buite konteks misbruik vir eie gewin. Die ware boodskap lê in die konteks en raamwerk van die hele boek. Israel se toekomstige welvaart het nie betrekking op ons eie persoonlike rykdom of welvaart van vandag nie. Die teks mag nie misbruik word as 'n soort "voorspelling" dat God ons net altyd materialisties gaan seën nie, want God heers soewerein oor ons swaarkry ook.

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Radio ScripturaBy scriptura.co.za

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings