Sign up to save your podcasts
Or

Markus 16:16: "Hy wat glo en hom laat doop, sal gered word; maar hy wat nie glo nie, sal veroordeel word." Is mens gered omdat jy gedoop is? Moet jy gedoop word voordat jy gered kan word? Wat is die bekeringsdoop en staaf hierdie teks dit werklik? Wat hou die gereformeerde leer voor oor die kinderdoop, en vir wie is die sakrament gegee? Hoekom doop ons kinders as geloof 'n vereiste tot redding is? Wie beseël die doop? Word ons geregverdig deur die doop of deur geloof?
By scriptura.co.za5
22 ratings