ekerk Lewendig | Die Podcast

[ WEEK VAN GEBED ] Een ding wat nodig is oor gebed | Stephan Joubert


Listen Later

In ’n wΓͺreld vol afleiding vra Jesus ’n eenvoudige, maar radikale vraag: Wat is regtig nodig?

Β 

π™Žπ™©π™šπ™₯𝙝𝙖𝙣 𝙅𝙀π™ͺπ™—π™šπ™§π™© help ons ontdek hoe gebed begin by die regte postuur. Om by Jesus se voete tot rus te kom en betekenis by Hom te vind.

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

ekerk Lewendig | Die PodcastBy ekerk