In gesprek met Louis en Heinz

Weg van jou geboorteland by die Breytenbach Sentrum


Listen Later

Louis en Heinz besoek die Breytenbach Sentrum in Wellington, waar Breyten se teenwoordigheid en invloed heers. Hulle bespreek emigrasie en ontwortelings as 'n tema, en praat oor die impak daarvan om jou geografiese wortels te verloor. Kom besoek gerus ons webtuiste by https://ingesprek.co.za/
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

In gesprek met Louis en HeinzBy Louis en Heinz