Kom ons kuier

Wen ‘n #Hartskussing


Listen Later

Jy kan jou geliefdes op ‘n tasbare wyse naby jou hou, selfs al is hulle ver, of nie meer hier nie. My Carin is kreatief, en jy kan deur na hierdie episode te luister, jou eie #HartsKussing wen deur ‘n maklike vraag te beantwoord. Vir meer besonderhede kan jy +2783 7463813 WhatsApp, of jy kan Hartskussings op Facebook gaan volg.

#Afrikaans #Hartskussings #KomOnsKuier #AfrikaansePodsending #Potgooi

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Kom ons kuierBy Quinten Pendle