Vandag gesels ons saam met Adette Ferreira wat n loopbaan aan gepak het buite gewoon. N Geboorte Fotograaf sy gaan vir ons veduidelik hoe dit werk en waar haar passie vir die beroep op geduik het π Sy gee vir ons wenke oor hoe om dit n werklikheid te maak as ons in die beroep belang stel as ook hoe ons van haar dienste kan gebruik maak π