Afrikaanse Manne

Wêreld Kampioene | Hardy Duvenhage


Listen Later

Wêreld Kampioene | Hardy Duvenhage


BOKKE, BOKKE, BOKKE!!!

Wat 'n lekker chat! Vandag gesels Hugo en Hardy oor die RUGBY Wêreldbeker 2023 se FINAL, daar is net een woord BOKKE . Hardy vertel sy oomblikke deur die game, Hugo chat oor die quaters/semi en final & nog meer stories en ons gevoelens deur als, hierdie was 'n algemene great chat oor als wat in ons lewe aangaan & 'n episode gefokus op die BOKKE.

Geniet die een saam ons. 


Ons het 'n INSTAGRAM begin so volg ons beslis hier:

https://www.instagram.com/afrikaanse_manne21/


Volg Afrikaanse Manne op Facebook:

https://www.facebook.com/AfrikaanseManne/


Youtube Channel:

https://youtube.com/channel/UCFgB-7N8uQzs_bQ5PKPAS7g


Oktober se luister boek vir die maand:

Dungeon Crawler Carl by Matt Dinniman

https://www.audible.com/pd/B08V8B2CGV?source_code=ASSORAP0511160006&share_location=pdp


Enjoy soos altyd!

www.afrikaansemanne.com

All content © 2023 Afrikaanse Manne.


...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Afrikaanse ManneBy Hugo Swanepoel

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

3 ratings