
Sign up to save your podcasts
Or


Jy weet nie wat vir jou in die toekoms voorlê nie. Al wat
Jy kan vreugde daaruit put wanneer jy die mees eenvoudige en alledaagse take afhandel. Luister na Rhona Erasmus se raad oor die wonder of “magic” wat jy in jy elkedagse take moet ontdek
Niemand is ’n eiland en almal moet saamwerk om suksesvol te wees. Luister na Rhona Erasmus se raad oor die belangrikheid om aan interafhanklike verhoudings te werk om sukses te behaal.
Jou persepsie kan jou lewe maak of breek. Daarom moet jy ’n positiewe persepsie nastreef. Luister wat Rhona Erasmus sê oor
hoe jy jou persepsie moet verander om jou situasie te verander.
Ons lewe in ’n gekompliseerde en besige tyd. Luister na Rhona Erasmus se raad oor hoe om jou lewe te vereenvoudig sodat jy jou tyd so effektief moontlik kan gebruik om jou beste lewe te leef.
Mense het soms ’n baie oppervlakkige idee van wat sukses beteken. Luister na Rhona Erasmus se raad oor hoe jy intensioneelmoet dink aan sukses en wat dit vir jou beteken.
From the publisher's feed