
Sign up to save your podcasts
Or


Omtrent 80% van nuwejaarsvoornemens misluk teen Februarie. Verandering is moeilik, maar dit is nie buite bereik nie! In die eerste deel van ons “Gewoontes” reeks, leer ons hoekom dit belangrik is dat ons besluit wie ons wil wees, voordat ons besluit wat ons moet doen.
By Pro Deo ChurchOmtrent 80% van nuwejaarsvoornemens misluk teen Februarie. Verandering is moeilik, maar dit is nie buite bereik nie! In die eerste deel van ons “Gewoontes” reeks, leer ons hoekom dit belangrik is dat ons besluit wie ons wil wees, voordat ons besluit wat ons moet doen.