Tunes Live

Willim Welsyn


Listen Later

Willim Welsyn se WAT podcast is die inspirasie vir Tunes live en hy het onlangs ‘n ATKV mediaveertjie gewen vir Beste Aanbieder en Onderhoudvoerder in ‘n Joernaalprogram.  Ons gesels oor sy sewe studio albums en hoe die produksies van die albums verskil het. Willim Welsyn en die Sunrise Toffies se album Kompos en Kraai is […]
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Tunes LiveBy Tunes Studio