Wilma van Heerden droom van die perfekte liefde met "Koebaai aan my hart". Cameron van Rensburg het meer by Wilma uitgevind oor die betekenis en opgewondenheid agter hierdie nuwe enkelsnit, tydens Weekends on HelderbergFM se Afrikaans Bo program. Skakel in op Afrikaans Bo, met trots geborg deur Unathi, elke Saterdag-middag tussen 5-6 vm, vir die beste seleksie Afrikaanse musiek. 📻 93.6fm | 💻 helderbergfm.co.za | 📱 WhatsApp 021 100 6936