Kalaharistories

Wind in my voete


Listen Later

Vanmiddag net na 5 is HJ Cronjé aan die beurt. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories; sy getuienisverhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Wind in my voete” uit Gen 12:1 Radiokansel
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

KalaharistoriesBy Radio Pulpit