Rosestad Godsdiens

Woensdag Oggenddiens - Ds Kobus Botha


Listen Later

JOHANNES 11

11Hierna het Hy vir hulle gesê: “Ons vriend Lasarus slaap, maar Ek gaan om hom wakker te maak.”
12Die dissipels sê toe vir Hom: “Here, as hy slaap, sal hy gesond word.”
13Jesus het van Lasarus se dood gepraat, maar hulle het gedink Hy praat van die gewone slaap. 14Toe sê Jesus vir hulle reguit: “Lasarus is dood, 15en om julle ontwil is Ek bly dat Ek nie daar was nie sodat julle in My kan glo. Maar kom ons gaan na hom toe.”
16Tomas, wat ook Didimus genoem is, sê toe vir die ander dissipels: “Kom ons gaan ook, sodat ons saam met Hom kan sterwe.”
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Rosestad GodsdiensBy Radio Rosestad