Word Groot! Ons weet om op te groei moet jy kos eet, maar dit is nie wat ons volwasse maak nie.
Jou gedagtes is satan se hoofteiken. Indien hy jou gedagtes kan oorwin, het hy jou oorwin. Jy is net so geestelik as jou gedagtes (Rom 8:5-7). “Bo alles, wees versigtig wat in jou hart aangaan. Wat jy dink, bepaal alles wat jy doen.” Spr 4:23.